Appel Buffel Vellie (Buffalo Leather)

  • R 2,495.00
    Unit price per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.


Appel Buffel Vellie

Available size UK 8 - UK 13 

'n Trots Suid-Afrikaanse egte Buffelleer Vellie, gemaak vir Suid-Afrikaners! 

Die Appel Buffel Vellie is 'n "Limited Edition" Jy kan die gelukkige eienaar wees van een van slegs 32 pare gemaak.

Hoe verouder Buffelleer?

Buffelleer sal met die nodige sorg 'n leeftyd hou en mettertyd 'n ryk patina ontwikkel wat die skoonheid van die leer verbeter.

Hoe sterk is Buffelleer?

Buffelleer het 'n epidermale laag tot drie keer dikker as beesvel, wat beteken dat dit uiters sterk en duursaam is. Volgrein Buffelleer is een van die sterkste  leer produkte wat jy kan koop.

Is Buffelleer van goeie gehalte?

Buffelleer is sag en buigsaam en tog sterk en duursaam. Volgrein Buffelleer het 'n pragtige voorkoms en is duursaam genoeg om lewenslange gebruik te weerstaan, dit is leer van topgehalte.


Specifications:

  • Engineered by Jim Green
  • Upper: Single layer of Buffalo Leather
  • We recommended using the Jim Green leather balm to bring out the natural beauty this leather has to offer
  • The traditional Vellie – South Africa’s most loved shoe
  • Thermoplastic toe puff and a heel stiffener for extra support
  • Insole board is secured to the upper with a double stitched 2.2mm braided nylon cord
  • Sole is made from a genuine soft rubber compound offering extra comfort
  • This shoe can be resoled